Kabous wil weet: Episode 1

Afrikaans
Familie
45 Minute
Onderhewing is aan veranderinge
Onderhewing aan veranderinge

Kabous Meiring gesels met Sean Chetty, Johann Els en Lizl Veldsman

Kabous Meiring gesels met Sean Chetty, Johann Els en Lizl Veldsman oor voorkomende gesondheidsorg. Hoe help dit op die langtermyn? Binne en buite hospitale.