Jerome Topley praat landbousake met kenners. Lennox Plaatjies, Ian Cunningham en Louis Wessels tree in gesprek oor die brandende grondvraagstuk. Is ‘n resolusie in sig?