Jerome Topley praat landbousake met kenners. Philip Jonker en Maryna du Plessis deel suksesverhale wat ‘n mens nuwe moed vir boerdery in ons land gee.