Mozart en Schubert

Meertalig
Familie
57 Minute
20 July, 2022
12:00
21 July, 2022
22:51
Onderhewing aan veranderinge

Met: Esthea Kruger (pianis) en die Kaapstadse Filharmoniese Orkes

Dirigent: Bernhard Gueller

Esthea Kruger is die solis in Mozart se Klavierkonsert in D mineur (K.466) en Schubert se Onvoltooide Simfonie. Bernhard Gueller is op die podium voor die Kaapstadse Filharmoniese Orkes.