Mynhardt se kombuis

Afrikaans
18 July, 2022
11:20
19 July, 2022
2:16
24 July, 2022
17:33
25 July, 2022
22:57
28 July, 2022
2:39
Onderhewing aan veranderinge

Tiaan Langenegger gesels met Mynhardt Joubert

Aangebied deur Penguin

Die eerste Kokkedoor-wenners hou reünie wanneer Tiaan vir Mynhardt ’n video wys van waar hulle die eerste keer saamwerk. Hy vra ook vir Mynhardt uit oor sy Vrystaatse koswortels, sy kookboek wat in grendeltyd gebore is, en sy liefde vir kleur.