Pergolesi se Stabat Mater

Engels
Familie
27 Minute
17 July, 2022
11:58
19 July, 2022
4:33
26 July, 2022
6:20
Onderhewing aan veranderinge

Vervaardiger: Wyrd Films

Regisseur: Matthew Wild

In samewerking met Kaapstad Barokorkes, Kaapstad Ballet, Kaapstad Opera

Tydens grendelperiodes in Suid-Afrika het Kaapstad Opera, Kaapstad Ballet en die Kaapstad Barokorkes saamgespan om ’n sosiale-afstand weergawe van uittreksels uit Pergolesi se Stabat Mater te verfilm. Mthuthuzeli November het die choreografie via aanlyn videokommunikasie behartig. Stabat Mater se meervlakkige besinning oor leed, empatie en geloof word treffend in hierdie produksie vergestalt.