Pioniers Stellenbosch Wynroete 1971 – 2021

Afrikaans
Familie
45 Minute
15 July, 2022
13:51
16 July, 2022
2:20
18 July, 2022
6:14
21 July, 2022
13:23
23 July, 2022
2:45
Onderhewing aan veranderinge

Hierdie dokumentêr vier die 50ste verjaardag van die Wynroete met beeldmateriaal van die pragtige Stellenbosse wynlande. Verskeie bekendes deel staaltjies, kundigheid en ‘n toekomsvisie. Meer as 20 onderhoude is vir dié dokkie gevoer. Dit sluit in Ilse Ruthford (Compagniesdrift), Hannes Myburgh (Meerlust), Emile Joubert en Pietman Retief, Stephanie Wiid (Neil Joubert se kleindogter) en Frans Smit (Spier).