Sanlam WOW Spelfees 2021 – Episode 2: Ek en my onnie

Afrikaans
Familie
30 Minute
25 July, 2022
14:32
Onderhewing aan veranderinge

Graad 4-leerders en hul onderwyser spel en speel as ʼn span om as wenners van die Sanlam WOW Spelfees weg te stap. Elke onderwyser kry ʼn stel woordeboeke vir hul klaskamer en die wenners stap weg met slimfone en kontantpryse.