Sanlam WOW Spelfees 2021 – Episode 3: Meertalig

Meertalig
Familie
27 July, 2022
15:32
28 July, 2022
6:24
Onderhewing aan veranderinge

Spanne met verskillende moedertale spel en speel saam om korrek te kan spel in drie verskillende tale. Hierdie hoërskoolleerders wys vir kykers hoe lekker hulle met woorde en taal speel. Die wenners stap weg met slimfone en kontantpryse.