Sanlam WOW Spelfees 2021 – Episode 1: Graad 9 Afrikaans Huistaal

Afrikaans
Familie
26 July, 2022
15:35
28 July, 2022
3:43
Onderhewing aan veranderinge

Drie graad 9-leerders spook dit uit om die beste te vaar in die Sanlam WOW Spelfees. Hulle spelvermoë word getoets en taalspeletjies sorg vir baie pret. Die wenner stap weg met ʼn slimfoon, kontantprys en ʼn woordeboek.