Savanna stand-up: Wynand Kotzé, Melt Sieberhagen & Shimmy Isaacs

Afrikaans
16
43 Minute
19 July, 2022
22:20
25 July, 2022
22:10
Onderhewing aan veranderinge

Met Wynand Kotzé, Melt Sieberhagen en Shimmy Isaacs

Wynand Kotzé, die TikTok-fenomeen van Wyn vir die Pyn-faam, speel gasheer met twee skreeusnaakse komediante en Woordfees-gunstelinge op die verhoog: Melt Sieberhagen en Shimmy Isaacs. Staal jouself vir skaterlag! Enige iets is moontlik en jou ore mag dalk net tuit tydens dié laataand stand-up vertoning. In samewerking met Savanna.