Sipho at 70, Live!

Meertalig
Familie
88 Minute
23 July, 2022
21:45
25 July, 2022
23:29
26 July, 2022
20:45
28 July, 2022
20:00
Onderhewing aan veranderinge

Met Sipho Mabuse (sang en saxofoon)

The Hotband: Thembeka Khumalo (sang), Siphiwe Kubheka (tromme), Urban Noblela (kitaar), David Mabaso (baskitaar), Lloyd “Toto” Mbhele (klawerborde)

Befonds deur Concerts SA

Sipho “Hotstix” Mabuse vier sy 70ste verjaardag saam met The Hotband in die Daisy Jones Bar in Stellenbosch, met befondsing deur Concerts SA. Sy program sluit ikoniese ou Harari-nommers in en al sy grootste treffers.