Spoegwolf Live

Spoegwolf Live

Afrikaans
PG
30 Minute
16 July, 2022
21:45
19 July, 2022
17:43
20 July, 2022
3:03
25 July, 2022
14:00
Onderhewing aan veranderinge

Vervaardiger: Spoegwolf

Regisseur: Spoegwolf

Skrywer: Spoegwolf

Met: Spoegwolf – Danie du Toit, Chris von Wielligh, Moskou du Toit, Albert van der Merwe, Hiram Koopman

Spoegwolf, met Moskou du Toit (tromme), Chris von Wielligh (kitaar en klavier), Albert van der Merwe (baskitaar en kletsrym), Danie du Toit aka Reënwolf (sang, kitaar en klavier) en Hiram Koopman (saksofoon) bring van hul grootste treffers soos “Loerie”, “Lenie Blou”, “Bittermaan”, “Verander” en “Somerset-Wes” na Woordfees TV. Dis donker, dis funny, dis mal, dis lig, dis groot – dis ’n ondier.