Stellenbosch Wine bars – Episode 2

Afrikaans
PG
30 Minute
22 July, 2022
15:45
23 July, 2022
18:32
24 July, 2022
4:14
Onderhewing aan veranderinge

Met Leatitia Solomons en Pedro Kruger

Aangebied in samewerking met Stellenbosch Wine Routes en Visit Stellenbosch

Almal gons in en oor die “wine bars” wat soos paddastoele in Stellenbosch opskiet.

Leatitia Solomons en Pedro Kruger het gaan kyk en proe waaroor die bohaai gaan en maak ’n draai by Le Grande Domaine Enoteca, Beyerskloof Wine Bar, Stellenbosch Wine Bar en Bertha Wine Bar.