Stellenbosch Wine bars – Episode 1

Afrikaans
PG
30 Minute
21 July, 2022
15:47
23 July, 2022
18:00
24 July, 2022
3:42
27 July, 2022
16:00
28 July, 2022
6:52
Onderhewing aan veranderinge

Met Leatitia Solomons en Pedro Kruger

Aangebied in samewerking met Stellenbosch Wine Routes en Visit Stellenbosch

Almal gons in en oor die “wine bars” wat soos paddastoele in Stellenbosch opskiet.

Leatitia Solomons en Pedro Kruger het gaan kyk en proe waaroor die bohaai gaan. Hulle maak ’n draai by Visit Stellenbosch, Simon Wine Emporium, Brampton Wine Studio en The Wine Glass.