Universiteitskoor Stellenbosch University Choir 2022

Meertalig
Familie
48 Minute
17 July, 2022
15:45
22 July, 2022
13:45
23 July, 2022
5:32
Onderhewing aan veranderinge

Dirigent: André van der Merwe

Die Universiteitskoor Stellenbosch, onder leiding van André van der Merwe, is een van die oudste en mees gevierde kore in Suid-Afrika. Die koor word saamgestel uit studente uit verskillende akademiese en kulturele omgewings, wat bydra tot hul energieke en begeesterde uitvoerings. Die koor beklee sedert 2012 die eerste plek op die Interkultur-ranglys van 1 000 kore wêreldwyd. Ingesluit by hierdie spesiale Woordfeeskonsert, is bewerkings van geestelike liedere soos die isiXhosa Paasgesang “Indodana” en immergroen Suid-Afrikaanse treffers soos “Pata Pata” en “Weeping”.