Vivaldi’s Four Seasons

Meertalig
Familie
48 Minute
23 July, 2022
0:24
24 July, 2022
12:01
25 July, 2022
1:57
Onderhewing aan veranderinge

Met Petrus de Beer, Schalk Joubert en Stanislav Angelov

Hierdie geliefde vier vioolconcerti is reeds in 1723 gekomponeer, maar bly van Antonio Vivaldi se bekendste werke. Daar word vertel dat hy later gedigte geskryf het om die musiek te verklaar waarin hy sy ervaring van die vier seisoene deel. Nou word dit uitgevoer in ’n formaat nog nooit tevore in Suid-Afrika gehoor nie – die onderskeie viole word vervang deur drie instrumente: viool, baskitaar en trekklavier.