Voces Cordis: Bekendstellingskonsert

Meertalig
Familie
43 Minute
21 July, 2022
19:32
24 July, 2022
10:02
25 July, 2022
6:49
28 July, 2022
23:30
Onderhewing aan veranderinge

Dirigent: André van der Merwe

In Januarie 2022 stig die veelbekroonde dirigent André van der Merwe ’n nuwe koor, Voces Cordis, wat bestaan uit alumni van sy vorige en huidige kore – die Pro Cantu Jeugkoor, SA Jeugkoor, Stellenberg Meisieskoor, asook die Universiteitskoor Stellenbosch. Die program sluit nuwe verwerkings van Leonard Cohen se “Hallelujah”, Connell Cruise se “Take Me to the River”, Spoegwoelf se “Bittermaan” en Miriam Makeba se “Oxamu” in, asook twee aangrypende werke van die Amerikaanse komponis Dan Forrest.