WOW-onderwysgesprek: Welweeswyser

Afrikaans
Familie
60 Minute
25 July, 2022
5:35
25 July, 2022
15:04
27 July, 2022
7:50
Onderhewing aan veranderinge

Hierdie program oor welwees vir onderwysers deel wenke en idees wat die lewe van ons onderwysers kan verbeter. Ons gesels met verskeie spesialiste wat waardevolle advies deel oor dit wat in die klaskamer en ook buite die klaskamer gebeur.