Tydelike werk & internskappe by die 2024 Woordfees

Tydelike werksgeleenthede

Aansoeke om tydelike werk is tans gesluit.

Internskappe

Aansoeke om internskappe is tans gesluit.

Aansoeke vir ander tydelike werksgeleenthede en internskappe open binnekort.

Hou ons sosiale media en webwerf dop vir aankondigings hieroor.

Vir enige navrae, stuur ’n e-pos aan woordfeesbemarking@sun.ac.za