FOTO’S: 25ste Toyota Stellenbosch Woordfees is hier: ‘Vernuwend’

Die 25ste Toyota Stellenbosch is op Vrydag 10 Oktober in die Eikestad ingelui tydens ’n mediafunksie by die US Museum en by die jaarlikse Woordfees-langtafel in Ryneveldstraat. “Om ’n kwarteeu te kan vier, is ’n mylpaal vir ’n kunstefees in Suid-Afrika,” het Saartjie Botha, direkteur van die Toyota Stellenbosch Woordfees, gesê. Volhoubaarheid bly vir haar […]
Kinderlike verwondering oor ‘The Magic Flute’

Marina Griebenow
Resensie: ‘Grommels’ is allesbehalwe grommig!

Maliza Adendorff
Skrywersfees: Die ander kant van Reggie Peace

Maliza Adendorff