TERUGSKOU | Die fees in foto’s | 2026

Daar is nog tyd. Tyd om terug te kyk en die 26ste Toyota Stellenbosch Woordfees opnuut te beleef deur die lense van ons fotograwe. Met hulle besondere talent om mense vas te vang op net die regte oomblik met presies die regte lig, bied hulle die mees sprekende blik en ’n eie storie in elke […]

Velddraf met woorde | 2026

Velddraf met Woorde was die perfekte afsluiting van die fees – ’n heerlike viering van taal, beweging en feesgees! Die weer het gesorg vir ideale omstandighede en byna 500 deelnemers het aangetree vir een van drie afstande: die 10 km Vastrap, 5 km Japtrap en die 100 m WAT-eeuloop, om 100 jaar van die Woordeboek […]