‘Hedda Gabler’: Backstage saam met Nardus

Nardus Engelbrecht
Agter die skerms: Die vegetariër

FOTOBLAD Agter die skerms: Die vegetariër Produksie: Die vegetariërFoto’s: Nardus Engelbrecht Die Vegetarian van Han Kang is in 2016 bekroon met die Man Booker International Prize, die eerste keer dat dit aan ’n Suid-Koreaanse boek toegeken is. Dit is puik vertaal deur Deborah Smith, ’n faktor wat dit beslis makliker moes maak vir Willem Anker wat […]
Backstage saam met Koos Kombuis en sy vriendelike vyande

Nardus Engelbrecht
Die fees in beeld

Nardus Engelbrecht
Die fees in foto’s

Ons het geborrel dat dit bars, en ons bruis steeds van opwinding oor vanjaar se Woordfees. ‘n Hartlike dankie aan al ons entoesiastiese en bedagsame feesgangers, die kunstenaars wat alles gegee het, ons donateurs (Het Jan Marais Nationale Fonds, NATi • Nasionale Afrikaanse Teater-Inisiatief, Jannie Mouton Stigting, Johann Brink Trust, L.W. Hiemstra Trust en WF20), […]
Galery: Programbekendstelling 2023

Die 2023-program, wat in verskeie opsigte aan die bruising in die feestema, Borrel, gestalte gee, is Donderdagaand 22 Junie by ’n spesiale borrel (soos die Nederlanders ’n partytjie noem) op die Muratie-wynlandgoed met Tracey Lange as seremoniemeester bekendgestel. Die program is op woordfees.co.za beskikbaar waar ’n PDF van die volledige feesgids ook in Afrikaans en Engels afgelaai kan word. Die […]
Hollywood – Behind the scenes

Nardus Engelbrecht
Nardus se Top-10

FOTO-ESSAY Nardus se Top-10 Foto’s: Nardus Engelbrecht Ons kyk terug na die Toyota US Woordfees deur die lens van NARDUS ENGELBRECHT. Hy word gereken as een van ons voorste teaterfotograwe. Nardus het sy gunstelingfoto’s van die week uitgesoek. Amber/Ombré FOTO: NARDUS ENGELBRECHT Braam en die engel FOTO: NARDUS ENGELBRECHT Die vegetariër FOTO: NARDUS ENGELBRECHT Die […]
Woordtrofees-gallery

The awardees for the 2022 Toyota SU Woordfees Woordtrofees Awards were announced on 10 November at an event at Johannesdal 1207. The winners received a certificate and a financial prize. Fiona van Kerwel (manager of the WOW Project) and the singer-pianist Pedro Kruger were the MCs. Click here to see a full list of the […]