Bientang

RESENSIE Om jouself te verloor om weer te vind Jo-Ann FlorisBientang: Bloedspoor/!nau HMS Bloemhof-skoolsaalFoto’s: Natalie Gabriels Hoe word ’n mens ’n “laaste?” Hoe word ’n mens ’n “iemand”? Met haar verwerking van haar digbundel Bientang wat in 2020 verskyn het, stuur die skrywer Jolyn Phillips die verhoogproduksie op ’n verkenningstog. Maar dit gaan nie net […]

Daar’s ’n vegan op my verandah

BOEKGESPREK Twee vriende toor met plantkosresepte Susan BooyensDaar’s ’n vegan op my verandahBoektentFoto’s: Natalie Gabriels Diegene wat Dinsdag oor middagete by die vrolike ou-vriende-kuier tussen Louis Jansen van Vuuren en Isabella Niehaus oor hulle twee se spiksplinternuwe kosboek was, het ’n genoeglike uur en liplekker happies ná die tyd geniet.  Carel Nolte van CN&CO was […]

Die halwe huis

RESENSIE As die mure kon praat… en die donkerte uithou Jo-Ann FlorisDie halwe huisSkrywer: Ricardo Arendse; Regisseur: Lee-Ann van Rooi; Met Marlo MinnaarkykNET Hoërskool StellenboschFoto’s: Nardus Engelbrecht Soos ek ouer geword het, het ek besef dat monsters nie net onder die bed of in donker gange vir ons wag nie. Dat hulle blyplek nie net in kinderboeke […]

Kunsveiling

VOORSKOU Koop kuns by Woordfees se eerste kunsveiling Woordfeeskantoor Strauss & Co kunsuitstalling Foto’s: Verskaf Die Toyota US Woordfees bied vanjaar die eerste keer ’n opwindende veiling van nuwe kunswerke aan. Meer as 50 gevestigde en opkomende kunstenaars is genooi om werke te verskaf. Die Woordfees se kunsveiling in samewerking met Strauss & Co vind […]

Our Poisoned Land

BOEKGESPREK Mafiastaat wink, maan Pauw in nuwe boek Jan-Jan JoubertOur Poisoned LandBoektentFoto’s: Nardus Engelbrecht As pres. Cyril Ramaphosa in Desember tot ANC-leier herkies word, beter hy vinnig en streng optree, anders gaan Suid-Afrika in ’n volwaardige mafiastaat verander, waarsku die joernalis en skrywer Jacques Pauw. Hy en die redakteur van Vrye Weekblad, Max du Preez, […]

Simfoniese vuurwerke

RESENSIE Simfoniese ontpoffings laat die ore tuit! Naudé van der MerweSimfoniese vuurwerkeEndlersaalFoto: Nardus Engelbrecht Enigiemand met tinnitus – dis nou daardie permanente sonbesie in die oor – wat Vrydagoggend by een van die Kaapstadse Filharmoniese Orkes se konserte was, hoor nou nog ’n gefluit. Die uitvoering is geadverteer as Simfoniese vuurwerke. En ontploffings? Dié was […]

The Unlikely Secret Agent

RESENSIE Kragtige ensemble laat Rooi Ronnie en sy Eleanor leef Marina GriebenowThe Unlikely Secret AgentHMS Bloemhof-skoolsaal Ek onthou goed hoe twee kollegas hulle een aand in 2001 in die ops-kamer van ’n internasionale speakerskonferensie half simpel gelag het toe ek hulle vertel ek het as 13-jarige ’n skoledebatskompetisie gewen met my toespraak oor die gevare […]