Droomkraan-konieke: Resensie

RESENSIE Eg, eerlik en onbeskaamd deur Herschelle BenjaminProduksie: Droomkraan-kroniekeFoto’s: Karoo Kaarte Kunste Onbeperk se navorsingsprojek en teaterproduksie Karoo Kaarte was ongetwyfeld ’n hoogtepunt by die KKNK in 2022 (én vanjaar, hoor ek) en het dank-vader-tog ’n besonderse talent te voorskyn gebring. Niemand anders as die skrywer en regisseur Tiffany Saterdaght wat by twee produksies op […]
Karoo Kitaar Blues

BACKSTORY David Kramer’s Karoo Kitaar Blues by John HoggExhibition: Karoo Kitaar BluesPhotos: John Hogg When Tokas Lodewyk played his solo set the first time I saw the Karoo Kitaar Blues, it wasn’t his casual brilliance, at times using only one hand, that caught my attention. It was the faraway look in his eyes. Looking back […]
Lipkap se tongklap

RESENSIE Kyk hoe lekker vry rymklets en kabaret! deur Susan BooyensProduksie: Lipkap se tongklap: ’n RymkletskabaretFoto’s: Verskaf Debuut, moontlik gemaak deur Toyota US Woordfees “Komaan!!! Rymklets briek die reëls en Kabaret gee nie om nie!!!” So nooi Frazer Barry kort voor die Woordfees sy vriende en volgelinge op Facebook om die heel eerste Afrikaanse rymkletskabaret […]
Pieces of her

RESENSIE Stukke van ons lewe deur Marchelle van ZylProduksie: Pieces of HerFoto’s: Nardus Engelbrecht “My mere existence makes you uncomfortable and that excites me.” Dis die woorde van een van die vrouestemme wat ons in Pieces of her hoor. Onderhoude is gevoer met jong Suid-Afrikaanse vroue oor vrouwees en hulle antwoorde is verbatim vervleg in […]