Droomkraan-konieke: Resensie

RESENSIE Eg, eerlik en onbeskaamd deur Herschelle BenjaminProduksie: Droomkraan-kroniekeFoto’s: Karoo Kaarte Kunste Onbeperk se navorsingsprojek en teaterproduksie Karoo Kaarte was ongetwyfeld ’n hoogtepunt by die KKNK in 2022 (én vanjaar, hoor ek) en het dank-vader-tog ’n besonderse talent te voorskyn gebring. Niemand anders as die skrywer en regisseur Tiffany Saterdaght wat by twee produksies op […]

Fietsry vir dommies: Die’s vi’ ôs

RESENSIE Fietsry vir dommies het ’n universal appeal deur Chase RhysProduksie: Fietsry vir dommiesFoto’s: Nardus Engelbrecht en Gys Loubscher “This is how we do it,” ”No Diggity” en anne hip hop classics vannie 90’s klop soes ek byrie HMS Bloemhof-skoolsaal inloep. Die outjie wat voo my sit, move sy neck heeltyd oppie beat. Kô ôs […]

GALERY: LANGTAFEL 2023

Die Woordfees het afgeskop met die gewilde Langtafel onder die eike tussen die pragtige ou geboue van Ryneveldstraat. Vanjaar het Bertus Basson en die topdrie-spanne van kykNET se koswerklikheidsreeks Kokkedoor: Vuur en vlam vir die spesiale spyskaart gesorg. Foto’s: Liesl Steenkamp en Nanette Evenhuis

Karoo Kitaar Blues

BACKSTORY David Kramer’s Karoo Kitaar Blues by John HoggExhibition: Karoo Kitaar BluesPhotos: John Hogg When Tokas Lodewyk played his solo set the first time I saw the Karoo Kitaar Blues, it wasn’t his casual brilliance, at times using only one hand, that caught my attention. It was the faraway look in his eyes. Looking back […]

Lipkap se tongklap

RESENSIE Kyk hoe lekker vry rymklets en kabaret! deur Susan BooyensProduksie: Lipkap se tongklap: ’n RymkletskabaretFoto’s: Verskaf Debuut, moontlik gemaak deur Toyota US Woordfees “Komaan!!! Rymklets briek die reëls en Kabaret gee nie om nie!!!”  So nooi Frazer Barry kort voor die Woordfees sy vriende en volgelinge op Facebook om die heel eerste Afrikaanse rymkletskabaret […]

NEXT!!!

RESENSIE Mag Dikelo se drome waar word deur Ilza RoggebandProduksie: NEXT!!! Auditions are not for the faint of heartFoto’s: Verskaf Daar is niks so lekker soos ’n verrassing by ’n fees nie. Soms het jy ’n idee wat vir jou op die verhoog gaan wag, maar dan word jy verstom deur suiwer talent.  Eers waaroor […]

Oor walvisklanke en windrose

RESENSIE Oor walvisklanke en windrose deur Naudé van der MerweProduksies: Trio Du Cap Classique en WindroosFoto’s: Emma Wiehman Die Woordfees se klassiekemusiekprogram is propvol, en die keuses uiteenlopend; dus hoop ’n mens altyd dat die eerste konsert jou hart en brein gerus sal stel dat jy die korrekte keuse gemaak het om die week op Stellenbosch […]

Pieces of her

RESENSIE Stukke van ons lewe deur Marchelle van ZylProduksie: Pieces of HerFoto’s: Nardus Engelbrecht “My mere existence makes you uncomfortable and that excites me.”  Dis die woorde van een van die vrouestemme wat ons in Pieces of her hoor. Onderhoude is gevoer met jong Suid-Afrikaanse vroue oor vrouwees en hulle antwoorde is verbatim vervleg in […]

Sanlam WOW Spelfees

REVIEW Hope is spelled W-O-W! by Tanweer MohamedEvent: Sanlam WOW SpelfeesPhotos: Rikus Terblanche en Christiaan Schoeman The air ripples with anticipation and bewilderment. For many of these young children from across the country the Stellenbosch scene is a novelty.  The generator churns for the coffee machines to power the parents and teachers who pepper their […]

Shadow Boxing

RESENSIE Dans met ’n slaansak breek jou hart deur Susan BooyensProduksie: Shadow BoxingFoto’s: Verskaf Uit.  Die mag en veelheid betekenisse van dié kort woord het selde al soveel trefkrag gehad as aan die slot van dié voorhamerhou van ’n eenmanvertoning. Ook in samestelling. Uitklophou. Uitdager. Uitkom. Uitgemergel. Uitstekend. Die beeld van ’n eensame jong bokser […]

The King of Broken Things

RESENSIE Stukkend kan heel word deur Anouk CronjéProduksie: The King of Broken Things Foto’s: Nardus Engelbrecht Met haar meesterlike vertolking van ’n eksentrieke skoolseuntjie neem Cara Roberts die gehoor op ’n reis deur ’n wêreld waar gebreekte goed – ook harte, beloftes, en sommer die wêreld in sy geheel – reggemaak word en weggooigoed ’n tweede […]

The Woman Who Fed the Dogs

RESENSIE Van Rooi se meesterlike kragtoer deur Marina GriebenowProduksie: The Woman Who Fed the DogsFoto’s: Jeremeo Le Cordeur Hoe klim jy in die kop van ’n vrou wat aandadig was aan die gruweldade van ’n kinderontvoerder, -verkragter en reeksmoordenaar? Dis presies wat die Belgiese skrywer Kristien Hemmerechts probeer bereik het met haar roman The Woman […]