Die Woordfees het afgeskop met die gewilde Langtafel onder die eike tussen die pragtige ou geboue van Ryneveldstraat.

Vanjaar het Bertus Basson en die topdrie-spanne van kykNET se koswerklikheidsreeks Kokkedoor: Vuur en vlam vir die spesiale spyskaart gesorg.

Foto’s: Liesl Steenkamp en Nanette Evenhuis

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *