Goed wat wag om te gebeur

RESENSIE Teater soos opehart-chirurgie deur Herschelle BenjaminProduksie: Goed wat wag om te gebeurFoto’s: Nardus Engelbrecht Verbeel jou hoe dit moet voel net voordat die narkose se verdowing inskop en jy na die operasiesaal vir opehart-chirurgie geneem word. Die vreesaanjaendheid wat jou op hol neem soos jy dink aan jou geliefdes en of jy in een […]
Hold Still: My highlight of the festival

REVIEW Hold Still demands respect by Diane de BeerProduction: Hold StillPhotos: Provided If you have to think about all the crises in the world today, refugees are probably the most daunting and haunting. It is also the one that is most ignored on a universal scale, is always in catastrophic mode and affects every country, […]
KI as skrywer

BOEKGESPREK Ek het jou gemaak. Of geskryf. Of nie? deur Nadine PetrickEasyEquities Skrywersfees: KI as skrywer Dis op almal se lippe, nè? Kunsmatige intelligensie. ChatGPT. Taalbots. Almal is tog so vreeslik blêrrie bang vir die matrix. Maar is dit werklik so ’n groot probleem? In gesprek is Tom Dreyer, Imke van Heerden en Menno van […]
Kroeskop

RESENSIE ‘Kroeskop’ gan glattie oo hare nie deur Chase RhysProduksie: KroeskopFoto’s: Verskaf Kroeskop is een van my favorites by vanjaa se US Woordfees. Daa’s ‘n begrafnispamflet op jou sitplek in die Eendrag-teater. Na hulle pa se dood is daa tension tussen n paa broers oorie future van pa se Kroeskop Fisheries-winkel. Innie anloep tottie lies […]
Monsters

RESENSIE Die stom getuies van Monsters deur Marchelle van ZylProduksie: MonstersFoto’s: Nardus Engelbrecht “Dit hét al gebeur. Dit gebeur, hier. Nou. Dit gaan wéér gebeur.” Vier mense op die verhoog. ’n Gruwelike tragedie wat voor jou afspeel. ’n Spreekkoor wat met die gehoor praat. Wanneer jy by die teater instap, ken jy reeds die storie […]
RAAF

RESENSIE RAAF rock amper Drostdy se dak af deur Susan BooyensProduksie: RAAFFoto’s: Pierre Rommelaere Bliksemstraal en donderslag, waar de hel was jy Maandag? Dit was so hittete of die Drostdy se dak het gelig, nie eens ’n reuseswerm spreeus of Hitchcockse kraaie sal soveel klankenergie soos hierdie twee hiperaktiewe multi-instrumentalistiese ruk & rol-rawe kan opwek […]
SPAAR BAR | HALF PRICE TICKETS AND OTHER SPECIAL OFFERS

It’s always Happy Hour at the SPAAR BAR At the SPAAR BAR, you can get half-price tickets for all shows within the next four hours. This is how it works: · The SPAAR BAR is open from 9 – 15 OCT between 09:00 and 16:00. · You can buy half-price tickets for any performance on […]
Stars – Iinkwenkwezi – Sterre

RESENSIE ‘n Stellar reis deur Chase Rhys Produksie: Stars – Iinkwenkwezi – Sterre Foto’s: Nardus Engelbrecht Stars – Iinkwenkwezi – Sterre is ‘n merkwaardige teaterproduksie vi kinnes, devised deu talentvolle US-dramastudente. Hierdie celestial skouspel niem ôs op ‘n boeiende exploration vannie sterre en planete. Die is ‘n massive production. Daa’s twaalf bodies oppie vehoog, tien akteurs […]