Bach and Variations

RESENSIE Virtuositeit wat jou roer deur Naudé van der MerweProduksie: Bach: The Flute Sonatas en Variations on virtuosityFoto’s: Verskaf Virtuositeit is ’n vreemde verskynsel. Soms het dit ’n magiese aantrekkingskrag, en ander kere is dit amper afstootlik as ego’s in die pad van die musiek staan. Oor die afgelope twee dae het drie kunstenaars – […]

Amber/Ombré

RESENSIE Waar sal ons volgende Amanda vandaan kom? deur Ilza RoggebandProduksie: Amber/OmbréFoto’s: Nardus Engelbrecht ’n Ent in die konsert in, kry ek skielik ’n beklemming om my hart. Nie oor die musiek of die musikante of die produksie nie. Dis die skielike besef dat daar nog niemand hulle hand opgesteek het om by Amanda Strydom […]

Bul

RESENSIE Om die bul by die horings te pak deur Nadine PetrickProduksie: BulFoto’s: Jeremeo Le Cordeur Soms moet ’n mens die bul by die horings pak en reguit praat. Alle teaterstukke is nié vir almal nie. Soos hierdie een.  Op papier was ek baie opgewonde, want al die regte teaterboksies word ge-tick. Nicole Holm as […]

Busrit in die aand

RESENSIE Frank en Tarryn: Die sterre is in gelid deur Ilza Roggeband Produksie: Busrit in die aand Foto’s: Rikus Terblanche ’n Hele paar jaar gelede het Karen Meiring, toe nog hoof van die KKNK, vertel dat wanneer hulle skedulering vir die volgende fees begin doen het, was die baskitaarspeler Schalk Joubert die eerste een wat hulle […]

Embody You

OPINION Exuberant modern dancing by Diane de BeerProduction: Embody YouPhotos: Provided Disclosure: As a theatre writer, I thought it was time to try my hand at dance writing, not so much a review as an opinion or perhaps more specifically a story on how (via the experience of theatre) I engage with dance. – DdB […]

Goed wat wag om te gebeur

RESENSIE Teater soos opehart-chirurgie deur Herschelle BenjaminProduksie: Goed wat wag om te gebeurFoto’s: Nardus Engelbrecht Verbeel jou hoe dit moet voel net voordat die narkose se verdowing inskop en jy na die operasiesaal vir opehart-chirurgie geneem word. Die vreesaanjaendheid wat jou op hol neem soos jy dink aan jou geliefdes en of jy in een […]

Hoerkind

RESENSIE Why so butch, Herman? deur Chase RhysProduksie: HoerkindFoto’s: Verskaf In Hoerkind sit Geon Nel die “man” in one-man show. Hy speel Herman Lategan. In Real LIfe Herman (IRL Herman) is ‘n beloved skrywer, soesie volgepakte kykNET HS Stellenbosch-teater vewys. He’s lived a life. Jy kan daaroo lees in sy topverkoper-memoir Hoerkind ennie onlangse Engelse […]

Hold Still: My highlight of the festival

REVIEW Hold Still demands respect by Diane de BeerProduction: Hold StillPhotos: Provided If you have to think about all the crises in the world today, refugees are probably the most daunting and haunting. It is also the one that is most ignored on a universal scale, is always in catastrophic mode and affects every country, […]

KI as skrywer

BOEKGESPREK Ek het jou gemaak. Of geskryf. Of nie? deur Nadine PetrickEasyEquities Skrywersfees: KI as skrywer Dis op almal se lippe, nè? Kunsmatige intelligensie. ChatGPT. Taalbots. Almal is tog so vreeslik blêrrie bang vir die matrix. Maar is dit werklik so ’n groot probleem? In gesprek is Tom Dreyer, Imke van Heerden en Menno van […]

Kroeskop

RESENSIE ‘Kroeskop’ gan glattie oo hare nie deur Chase RhysProduksie: KroeskopFoto’s: Verskaf Kroeskop is een van my favorites by vanjaa se US Woordfees. Daa’s ‘n begrafnispamflet op jou sitplek in die Eendrag-teater. Na hulle pa se dood is daa tension tussen n paa broers oorie future van pa se Kroeskop Fisheries-winkel. Innie anloep tottie lies […]

Mirakel

RESENSIE ‘Mirakel’ steeds ’n mirakel deur Willem BesterProduksie: MirakelFoto’s: Pierre Rommelaere Hoewel dit altyd gaaf is om by feeste deur debuutwerke en produksies met die nuutste tegnologie te draf, is daar steeds ’n plek vir ouskoolteater, met regisseurs wat meesters in die medium is, akteurs wat die verhoogkuns tot in hulle beendere ken, en driedimensionele […]

Moenie moan nie, doen iets!

RESENSIE Moenie moan nie, doen iets! deur Jo-Ann FlorisProduksie: PEN-Afrikaanslesing: Wat beteken mediavryheid vandag?Foto’s: Carolyn Meads en Verskaf Om binne hoorafstand van jou gehoor te wees, hinder én help ’n joernalis. Dit is, verduidelik die veteraan-joernalis Max du Preez omdat die joernalis dan vasgevang word om te skryf net wat die teikengehoor wil (of dink […]