Film Festival
13
21 Minute
11 October
16:30
12 October
15:30
15 October
16:00
17 October
15:30
Free

SILWERSKERM FESTIVAL 2025: SHORT FILM (UPCOMING)

Michelle is vasgevang in ’n verhouding waarin sy toenemend gemanipuleer en mishandel word. Tog kan sy Francois “nie net los” nie. Dis ’n algemene verskynsel. Volgens die statistiek neem dit ’n vrou gemiddeld sewe pogings om so ’n gevaarlike verhouding te verlaat. Michelle word egter al hoe dieper ingetrek omdat sy bly glo Francois sal verander. Sal Michelle uiteindelik haarself in die oë kan kyk en vra: “Wat is my sewe?”


11 October 16:30 Neelsie 1

12 October 15:30 Neelsie 2

15 October 16:00 Neelsie 1

17 October 15:30 Neelsie 2

With Karlé Briedenhann, Viljé Maritz, Ira Blanckenberg

Vervaardiger Karlé Briedenhann, Vilje Maritz
Produksiehuis Pit Productions
Regisseur Ingrid Paulus
Draaiboekskrywer Karlé Briedenhann
Redigeerder Johannes Pieter Nel
Kinematograaf Johannes Pieter Nel
Klankbaan Wesley van der Westhuizen