Program

: 6 Oktober, Vrydag

: 7 Oktober, Vrydag

: 8 Oktober, Sondag

: 9 Oktober, Maandag

: 10 Oktober, Dinsdag

: 11 Oktober, Woensdag

: 12 Oktober, Donderdag

: 13 Oktober, Vrydag

: 14 Oktober, Saterdag

: 15 Oktober, Sondag

Hierdie is die program vir 2023.
Die 2024 program sal eers in Julie beskikbaar wees.

Datum

Datum

Genres

Genres...
Genres

Loading...

Datums & Tye

9 Oktober

15:00
Afrikaans
60min
R30
 Deur Lizelle Kilbourn – kunsversamelaar, filantroop, prokureur Die Rijksmuseum se onlangse retrospektiewe uitstalling (Februarie–Junie 2023) van 28 van Johannes Vermeer se enigste 34 tans erkende werke was ’n eenmalige ervaring. Vermeer (1632–1675), oorwegend beskou as...
Datums & Tye

10 Oktober

15:00
Afrikaans
60min
R30
deur Amanda Botha, joernalis, dokumentêre filmregisseur en skrywer van verskeie biografieë oor kunspersoonlikhede Cheviot Place 6 in Seepunt is die huis wat Erik Laubscher en Claude Bouscharain met Jan Rabie en Marjorie Wallace gedeel het....
Datums & Tye

12 Oktober

19:30

14 Oktober

20:00
Afrikaans, Engels
OB
90min
R60 | R70 by die deur
2023 | Suid-Afrika, Denemarke In ’n Suid-Afrikaanse woestynlandskap word die wêreld se grootste radioteleskoop gebou. !AITSA bring spirituele oerkennis en hierdie moderne wetenskap bymekaar. Dit handel oor die mense van die Groot-Karoo se soeke na...
Datums & Tye

13 Oktober

10:30
Afrikaans
60min
R75 | R100 by die deur
Bernedette Muthien pols die Kokkedoor: Vuur en vlam-kok Nate Smith, Kay Karriem, oudredakteur van Kuier, en Tessa Dooms en Lynsey Chutel, jong skrywers van Coloured: How Classification Became Culture, oor bruin gemeenskappe wat dikwels geminag word...
Datums & Tye

12 Oktober

13:00

14 Oktober

19:00

15 Oktober

14:00
Afrikaans
Geen o.16 (T)
65min
R150 | R180 by die deur
’n Man verloor sy dogter in ’n motorongeluk en voel meteens of hy in ’n toneelstuk is, maar hy ken nie die woorde of bewegings nie. Die hipnotiseur wat die motor bestuur het, het sedert...
Datums & Tye

9 Oktober

14:00
80min
R165-R215 | R195-R235 by die deur
Hierdie musikale en digterlike reis deur die vier seisoene ondersoek ons identiteit in Afrika aan die hand van inheemse plantegroei. Dié produksie is met groot welslae by vanjaar se KKNK opgevoer, met onder andere die talentvolle...