Program

: 6 Oktober, Vrydag

: 7 Oktober, Vrydag

: 8 Oktober, Sondag

: 9 Oktober, Maandag

: 10 Oktober, Dinsdag

: 11 Oktober, Woensdag

: 12 Oktober, Donderdag

: 13 Oktober, Vrydag

: 14 Oktober, Saterdag

: 15 Oktober, Sondag

Die program vir Woordfees 2024 word in Julie bekend gemaak.

Datum

Datum

Genres

Genres...
Genres

Loading...

Datums & Tye

8 Oktober

15:00

9 Oktober

15:00

10 Oktober

18:00
60min
R160 | R190 by die deur
Jazzart-dansteater, die oudste kontemporêre dansopleiding en -uitvoerende geselskap in Suid-Afrika, is vanjaar 50. Om hierdie groot mylpaal te gedenk bring Jazzart produksies na die verhoog wat die geselskap se kleurryke geskiedenis vier en temas soos...
Datums & Tye

10 Oktober

09:30

11 Oktober

20:30

13 Oktober

20:30
50min
R140 | R170 by die deur
Embody You is ’n verkenning van die liggaam se rol en funksie deur middel van kontemporêre dans. Bewegings, gemoedstoestande en gedagtes word ondersoek, asook ons strewe na betekenis terwyl ons worstel met kwessies soos identiteit,...
Datums & Tye

11 Oktober

12:30

12 Oktober

18:00

13 Oktober

10:00

14 Oktober

20:30

15 Oktober

12:30
Afrikaans, Engels
Geen o.10
60min
R160 | R190 by die deur
Baie inwoners verloor alles, party hulle lewe. Karatara is op die Knysna-ramp van 2018 geskoei toe ’n brand in die middel van die nag dele van die dorp in puin gelê het. Dié dans-drama vertel...
Datums & Tye

7 Oktober

20:30

8 Oktober

18:00

10 Oktober

15:00
OB | Waarskuwing: Die produksie gebruik oudiovisuele en flitsende ligeffekte wat vir fotosensitiewe kykers en jong kinders ontwrigtend kan wees.
50min
R160 | R190 by die deur
Ultra verken die liggaamlikheid van uiterstes. Die werk weerspieël ons huidige klimaat waarin ekstremisme voortdurend met reaksionêre opvattings bots en vra tot watter mate die gematigde en die revolusionêre saam kan bestaan. Hierdie nuwe werk...