[ ] Met Shaun Oelf, Ramsey Devin Lewis, Craig Katts
Tango behels nie bloot die bemeestering van ’n paar danspassies nie, maar die ontwaking van teenwoordigheid. In die omhelsing ontdek jy hoe om vas te hou én vasgehou te word, hoe om die stiltes te vertrou, en hoe om sonder woorde ’n konneksie te vorm. Tango word uiteindelik ’n studie in menswees, ’n totale herbedrading vir hoe ons ervaar, asemhaal en aansluiting vind.
Vervaardiger De Klerk Oelofse
Regisseur Ina Wichterich
Choreografie Ina Wichterich en die geselskap
Produksieontwerp Wolf Britz
Klankontwerp Charl-Johan Lingenfelder
Ondersteun deur die Toyota Stellenbosch Woordfeesen KKNK