Program

: 6 Oktober, Vrydag

: 7 Oktober, Vrydag

: 8 Oktober, Sondag

: 9 Oktober, Maandag

: 10 Oktober, Dinsdag

: 11 Oktober, Woensdag

: 12 Oktober, Donderdag

: 13 Oktober, Vrydag

: 14 Oktober, Saterdag

: 15 Oktober, Sondag

Datum

Datum

Genres

Genres...
Genres

Loading...

Datums & Tye

12 Oktober

13:00

14 Oktober

19:00

15 Oktober

14:00
Afrikaans
Geen o.16 (T)
65min
R150 | R180 by die deur
’n Man verloor sy dogter in ’n motorongeluk en voel meteens of hy in ’n toneelstuk is, maar hy ken nie die woorde of bewegings nie. Die hipnotiseur wat die motor bestuur het, het sedert...
Datums & Tye

9 Oktober

20:00

10 Oktober

20:00

11 Oktober

20:00

12 Oktober

20:00

13 Oktober

20:00
Engels
OB 13
115min
R180-R260 | R210-R290 by die deur
Soos dit ’n goeie feeverhaal betaam, is daar in dié Shakespeare-storie hope misverstande, gender-omruiling, poetse, identiteitsverwarring en liefdesdoepas wat lelik skeefloop. Die gebeure volg op die huwelik van Theseus en Hippolyta en vervleg die avonture...
Datums & Tye

13 Oktober

11:30

14 Oktober

20:30

15 Oktober

15:30
Afrikaans
Geen 0/16 (T)
75min
R100–150 | R180 by die deur
Die Van der Merwes lyk soos ’n doodnormale middeljarige paartjie. Daar is net een kinkel in die kabel … Johan van der Merwe is ’n reeksmoordenaar. Elsa en Johan word onkant gevang wanneer hul dogter...
Datums & Tye

11 Oktober

18:00

13 Oktober

18:00

15 Oktober

15:00
Engels
OB 13 (T, S)
60min
R120-R150 | R150-R180 by die deur
‘n Vars, snaakse en eerlike blik op liefde en verhoudings deur die samesnoering van vertelkuns, klanklandskappe en multi-media-projeksies. Ontmoet die hoopvolle en verwonderde They. They het nie juis ’n goeie romantiese geskiedenis nie, maar eerlikwaar,...
Datums & Tye

14 Oktober

18:30

15 Oktober

14:00
55min
R90 | R120 by die deur
Die 59ste wenner van die ATKV-Tienertoneel-kompetisie, Wegwêreld (‘n produksie van die Hoërskool Parel Vallei), maak vanjaar ’n buiging op die Woordfees-verhoog kort ná die naelbyt-eindronde in Johannesburg. In Wegwêreld het al die slegte dinge wat...
Datums & Tye

12 Oktober

14:00

13 Oktober

13:30

15 Oktober

17:00
Afrikaans
OB 13
55min
R160-R240 | R190-R270 by die deur
Boesak handel oor die lewe van die teoloog en anti-apartheidsaktivis Allan Boesak – van sy studentedae en sy werksaamhede in die bediening, tot sy egskeiding van sy eerste vrou en sy huwelik met Elna Botha,...