A Woman Alone

Spier Toneel
English
65 Minute
3 Oktober
12:00
4 Oktober
19:00
6 Oktober
17:30
R210-R260 | R240-R290 by die deur

Met Kim Engelbrecht

Dié eenvroustuk wat in 1977 die eerste keer opgevoer is, is ’n kragtige en diepsinnige monoloog wat die lewe van ’n huisvrou ondersoek en temas van onderdrukking, bevryding en sosiale kommentaar aanraak. Deur elemente van satire, klug en drama te kombineer, en met die gebruik van humor, ironie en emosionele intensiteit, vertel die huisvrou van haar daaglikse bestaan, haar stryd en frustrasies. Sy beskryf haar verhouding met haar man, gesin en die samelewing, en belig die beperkende rolle en verwagtinge wat op moderne vroue geplaas word.

Regisseur Quanita Adams, Charlton George(assistent)
Skrywers Franca Rame, Dario Fo

’n Ko-produksie van dieSuidoosterfeesenToyota Stellenbosch Woordfees,moontlik gemaak deur die Festival Enterprise Catalyst (FEC)en The Jobs Fund