A Girl Called Owl

Spier Toneel
English
o/16
75 Minute
6 Oktober
10:00
7 Oktober
20:30
R180-R250 | R210-R280 by die deur

Met Larissa Crafford-Lazarus

Olivia trek na ’n dorpie in die Overberg waar haar stil nuuskierigheid die aandag trek van ’n ondeunde vriendin: Kay, die meisie met die litteken, wat vir haar die bynaam Owl gee. Olivia se geneigdheid om altyd die rebel te volg, lei tot onbekende terreine en gebeure wat die lewenskoers van ’n belowende kind soos sy onherroeplik kan verander. ’n Onverskrokke grootwordverhaal oor verlore onskuld, onderdrukte kreatiwiteit, en misverstane liefde.

Vervaardiger Calaringe Productions
Regisseur Inge Crafford-Lazarus
Skrywer Jon Keevy
Choreografie Calista Crafford-Lazarus
Ontwerp Jak J Brits(beligting),Inge Crafford-Lazarus
Verhoogbestuur Jeanellé Strydom