Program

: 6 Oktober, Vrydag

: 7 Oktober, Vrydag

: 8 Oktober, Sondag

: 9 Oktober, Maandag

: 10 Oktober, Dinsdag

: 11 Oktober, Woensdag

: 12 Oktober, Donderdag

: 13 Oktober, Vrydag

: 14 Oktober, Saterdag

: 15 Oktober, Sondag

Datum

Datum

Genres

Genres...
Genres

Loading...

Datums & Tye

11 Oktober

14:30
Afrikaans, Engels
50min
Gratis
Turf (Transgender-uitsluitende Radikale Feminis) word as skeldnaam gebruik vir mense wat wel probeer om andersins inklusief te wees, maar wat spesifiek die stereotipering deur transgender vroue van hoe die “ideale vrou” moet lyk, problematies vind....
Datums & Tye

10 Oktober

18:00
Engels
60min
Gratis
On the Origin of Time verteenwoordig Stephen Hawking se finale teorie oor die oorsprong van die heelal en die ontwikkeling van lewe soos ons dit vandag ervaar. Is dit moontlik dat die wette van fisika...
Datums & Tye

11 Oktober

17:30
Datums & Tye

13 Oktober

09:00
Afrikaans, Engels
Gratis
Kom waardeer die kuns van debatvoering, die sport van redekawel, wanneer Universiteit Stellenbosch en Noordwes-Universiteit mekaar die stryd aansê. In dié woordoorlog moet studente op hulle voete dink, argumente na mekaar slinger en redeneer dat...
Datums & Tye

13 Oktober

15:30
Afrikaans
60min
Gratis
Die Departement Afrikaans en Nederlands is ’n eeu oud. Saam met die tyd het die taal en die departement ook van gedaante verander. Voormalige en huidige kollegas, studente en oudstudente gesels oor die departement se...
Datums & Tye

11 Oktober

15:30
Afrikaans
60min
Gratis
Op 8 Mei 2025 sal dit presies 100 jaar wees sedert Afrikaans ’n amptelike taal van Suid-Afrika geword het. Afrikaanse organisasies, instansies, maatskappye, skole en enigiemand anders wat Afrikaans as inheemse taal koester, word genooi...