Filosofiekafee

Diskoers
Afrikaans, English
120 Minute
5 Oktober
19:00
R175 | R205 by die deur

Met Stan du Plessis, Vasti Roodt, Hannes Smit, Susan Hall, Amy Daniels, Dawid de Villiers, Marius Swarten ander

Filosowe, woordsmede en wysgere span woorde in om mekaar om die bos te lei, spek te skiet of ekonomies met die waarheid om te gaan. Dit alles in die altyd sneluitverkoopte Filosofiekafee. Wie gaan vir wie ore aansit? Stem agterna vir jou gunstelingbogprater. Bestel iets te ete vanaf 18:00.

Ondersteun deur die Universiteit Stellenbosch