Program

: 6 Oktober, Vrydag

: 7 Oktober, Vrydag

: 8 Oktober, Sondag

: 9 Oktober, Maandag

: 10 Oktober, Dinsdag

: 11 Oktober, Woensdag

: 12 Oktober, Donderdag

: 13 Oktober, Vrydag

: 14 Oktober, Saterdag

: 15 Oktober, Sondag

Die program vir Woordfees 2024 word in Julie bekend gemaak.

Datum

Datum

Genres

Genres...
Genres

Loading...

Datums & Tye

9 Oktober

15:00
Afrikaans
60min
R30
 Deur Lizelle Kilbourn – kunsversamelaar, filantroop, prokureur Die Rijksmuseum se onlangse retrospektiewe uitstalling (Februarie–Junie 2023) van 28 van Johannes Vermeer se enigste 34 tans erkende werke was ’n eenmalige ervaring. Vermeer (1632–1675), oorwegend beskou as...
Datums & Tye

10 Oktober

15:00
Afrikaans
60min
R30
deur Amanda Botha, joernalis, dokumentêre filmregisseur en skrywer van verskeie biografieë oor kunspersoonlikhede Cheviot Place 6 in Seepunt is die huis wat Erik Laubscher en Claude Bouscharain met Jan Rabie en Marjorie Wallace gedeel het....
Datums & Tye

12 Oktober

11:00
Engels
60min
R30
met Ian Hunter, Senior Kuns Spesialis ’n Verkenning van die dinamiese, diverse verskeidenheid kunstenaars wat óf in die Oos-Kaap grootgeword, gewoon of gestudeer het, óf deur die Oos-Kaap geïnspireer is.
Datums & Tye

13 Oktober

11:00
Afrikaans, Engels
60min
R30
met Wilhelm van Renburg, Senior Kuns Spesialis en Hoofkurator Wilhelm van Rensburg lei ’n paneelbespreking oor die verskillende vorms wat sosiale verantwoordelikheid by kunsinstansies aanneem. Die paneel bestaan onder andere uit verteenwoordigers van Zeitz MOCAA,...
Datums & Tye

11 Oktober

17:00
R650
Kom geniet ’n intieme driegangete met uitsoek wyne in die vierkant van die Oude Leeskamer, en vind meer uit van die kunswerke wat eersdaags opgeveil word tydens die November-veiling.
Datums & Tye

8 Oktober

09:00
10:00
11:00

9 Oktober

09:00
15:00
17:00
R15
Wielgegooide items van erdewerk en porseleinklei word met handboutegnieke gekombineer om werke te produseer waarin daar ’n fyn balans in vorm, funksie, kleur en tekstuur is. Dit steun op die Japannese filosofie van wabi-sabi, wat...