Van der Stelstraat 49
Francé Beyers is bekend vir haar lang verbintenis as redakteur van die tydskrif Stellenbosch Visio en haar passie vir die bevordering van kuns en kultuur. Beyers beskou keramiek as ’n wonderlike avontuur en geniet dit om in hierdie nuwe medium te leer en te eksperimenteer.