Ateljeebesoeke: Izette Roos

Visuele kuns
60 Minute
7 Oktober
10:00
8 Oktober
10:00
R40 | R70 by die deur

IZETTE ROOS
Culemborgsingel 19, Die Boord

Izette Roos gebruik gewone, alledaagse voorwerpe in haar beeldhoukuns. Sy ondersoek wat ons glo ons is, en wat ons glo ons toekom. Die werk bestaan uit plat vlakke wat driedimensioneel aanmekaargesit word om beeldhouwerke te vorm.