Program

: 6 Oktober, Vrydag

: 7 Oktober, Vrydag

: 8 Oktober, Sondag

: 9 Oktober, Maandag

: 10 Oktober, Dinsdag

: 11 Oktober, Woensdag

: 12 Oktober, Donderdag

: 13 Oktober, Vrydag

: 14 Oktober, Saterdag

: 15 Oktober, Sondag

Datum

Datum

Genres

Genres...
Genres

Loading...

Datums & Tye

11 Oktober

15:30

13 Oktober

17:30

14 Oktober

09:00

15 Oktober

10:00
Afrikaans
70min
R120-R180 | R150-R210 by die deur
Die geliefde kinderboek Braam en die engel is verwerk as ’n magiese, multi-dissiplinêre teaterervaring vir die hele gesin. In dié boeiende storie oor die krag van vriendskap, verbeelding en hoop word ’n pasaangestelde streeksengel op...
Datums & Tye

7 Oktober

15:00

8 Oktober

10:30

14 Oktober

12:30
Meertalig
40min
R75­-R100 | R105­-R130 by die deur
Deur narrespel en fisieke komedie vertel twee hansworse uit 2052 die storie van die grensposbewaarder Guppie. Hy woon in die Republiek van die Kapokboerevereniging, wat so gedoop is nadat ’n aardbewing ’n skeur rondom ’n...
Datums & Tye

7 Oktober

12:30

8 Oktober

14:00

14 Oktober

12:00
Afrikaans, Engels
50min
R50-­R75 | R80­-105 by die deur
Almal hou van speel – en hier doen ons dit met blikkies, stokkies, toue, poppe en balle. Vrottie­eier kom kuier by Mrs Meyer, en ons gaan spring, sing en elkeen bring sy eie ding. Dis...
Datums & Tye

9 Oktober

10:30

13 Oktober

15:30

14 Oktober

10:30
Afrikaans
55min
R80­-R120 | R110­-R150 by die deur
Die Liewe Heksie­span, wat twee jaar agtereenvolgens die Kanna vir beste kinderteater by die KKNK gewen het, is terug – met Levinia wat dié slag sukkel om die vis aan die besemstok te laat byt....
Datums & Tye

7 Oktober

10:00

14 Oktober

13:00
Afrikaans
50min
R75­-R100 | R105­-R130 by die deur
Die Lalalanders kuier op ’n tropiese eiland, maar dan verdwaal hulle! Gelukkig ontdek hulle ’n skatkaart met leidrade. Daar is soveel opwindende raaisels wat hulle moet oplos, maar die grootste van almal is: Hoekom wil...
Datums & Tye

7 Oktober

09:30

8 Oktober

10:00

10 Oktober

11:30

12 Oktober

09:30
11:30

13 Oktober

09:30
11:30

14 Oktober

09:00
Meertalig
80min
R50 | R80 by die deur | R35 blokbesprekings (bespreek: wf2023@sun.ac.za)
Hierdie veeltalige kinderproduksie vertel stories oor sterre: Wat is sterre? Hoeveel is daar in ons hemelruim? Bestaan daar iets soos sterrekabouters wat die heelal skoonmaak? Sterrestories word deur die eeue heen al oorvertel, of dit...