Program

: 6 Oktober, Vrydag

: 7 Oktober, Vrydag

: 8 Oktober, Sondag

: 9 Oktober, Maandag

: 10 Oktober, Dinsdag

: 11 Oktober, Woensdag

: 12 Oktober, Donderdag

: 13 Oktober, Vrydag

: 14 Oktober, Saterdag

: 15 Oktober, Sondag

Datum

Datum

Genres

Genres...
Genres

Loading...

Datums & Tye

12 Oktober

09:00
Afrikaans, Engels
120min
R250
By dié kreatiewe werksessie neem Amelia van Zyl deelnemers op hul eie innerlike reis en wys hoe denkpatrone ons kreatiewe potensiaal kan kelder. Sy demonstreer ook vaardighede om dié negatiewe denkpatrone te oorkom. Deelnemers word...
Datums & Tye

10 Oktober

18:00
Afrikaans, Engels
50min
R100
Pietman Retief neem feesgangers namens die Stellenbosch-museum op ’n lieflike aandwandeling deur die middedorp. Terwyl hy almal deur die bekende strate begelei, gesels hy oor die geskiedenis van die historiese geboue en vertel ook interessante...
Datums & Tye

9 Oktober

17:00

10 Oktober

10:00

11 Oktober

17:00

13 Oktober

17:00
Afrikaans, Engels
R60
Wil jy self beleef hoe opwindend- interessant geboue die storie van ’n dorp kan vertel? Die kultuurhistorikus Matilda Burden sal jou met ander oë laat kyk na die hart van die Eikestad met sy argitek-...
Datums & Tye

10 Oktober

17:00

12 Oktober

10:00
17:00

14 Oktober

17:00
Afrikaans, Engels
R60
Wil jy self beleef hoe opwindend- interessant geboue die storie van ’n dorp kan vertel? Die kultuurhistorikus Matilda Burden sal jou met ander oë laat kyk na die hart van die Eikestad met sy argitek-...
Datums & Tye

7 Oktober

09:00

8 Oktober

09:00

9 Oktober

09:00

10 Oktober

09:00

11 Oktober

09:00

12 Oktober

09:00

13 Oktober

09:00

14 Oktober

09:00

15 Oktober

09:00
240min
R1065 p.p. Private toer: R 1440 p.p.
Dié begeleide toer begin met ’n besoek aan sommige van die historiese plekke in Stellenbosch, waarna ons deur die dorp in die rigting van die skilderagtige Jonkershoek-vallei ry. Die pad kronkel tussen eike- en populierbome...
Datums & Tye

12 Oktober

17:00

13 Oktober

17:00
Afrikaans
Geen o.18 (Alkohol)
60min
Gratis
VIA se splinternuwe musiekvasvra, Klankbank, is propvol opwinding, verraad en spanwerk. Kan jy die titels van bekende liedjies ontsyfer? Ken jy die temalied van Titanic en kan jy vinnig op jou voete dink? Kom toets...