Argitektoniese wandeling: Middedorp

Leefstyl
Afrikaans, Engels
50 Minute

30 September

17:00

1 Oktober

10:00

2 Oktober

17:00

4 Oktober

17:00
R60

Wil jy self beleef hoe opwindend-interessant geboue die storie van ’n dorp kan vertel? Die kultuurhistorikus Matilda Burden sal jou met nuwe oë laat kyk na die hart van die Eikestad met sy argitektoniese juwele. Twee verskillende roetes word op alternatiewe dae aangebied.