Die Gesels-ontbyt met Leandie du Randt

Leefstyl
Afrikaans
o/18
180 Minute
8 Oktober
10:00
R430

Aangebied deur VIA

Gesels, die gewilde kletsprogrom op VIA, kom maak vanjaar die eerste keer ’n draai by die Woordfees. Kom sluit aan by Leandie du Randt vir ’n heerlike ontbytervaring vol koffie, klets en praktiese lewenslesse. Maak jou reg vir eerlike, inspirerende gesprekke en ’n lieflike oggend wat jou sal opkikker en nuwe moed gee.