Met Hannes van Zyl, Jeremy Fassler, Nicolette van den Eijkel, Kabous Meiring
Hierdie gesprek ondersoek ’n visie vir ’n groener, meer verweefde stad, waar woonbuurte met mekaar verbind word, mense en openbare vervoer voorkeur geniet, en die Adam Tas Corridor’n lewende, burgerlike en ekologiese ruggraat word – een wat veerkragtige, inklusiewe stedelike lewe vir toekomstige geslagte ondersteun. Die paneel ondersoek die uitdagings en verken hoe stedelike beplanning verhoudings tussen mense, plekke en gemeenskappe kan hervorm.