WOORDFEES
Deel I: Portrette van die mense agter die kuns
Foto’s: Nardus Engelbrecht
INK kyk terug na die Toyota Stellenbosch Woordfees 2026 deur die lens van Nardus Engelbrecht se kamera. Nardus het ’n besondere talent om mense vas te vang op net die regte oomblik – met presies die regte lig, die mees sprekende blik en ’n eie storie in elke raam.




