Feast your eyes: Visual Arts at the Woordfees

The Toyota Stellenbosch Woordfees Visual Arts Programme opened on 11 October.  In collaboration with Strauss & Co and RESERVOIR, the exhibitions and art auction are a true feast for the eyes.  SU Museum: View the work of our festival artists, Xhanti Zwelendaba and Benjamin Stanwix, daily from 09:00 to 18:00.   Stadsaal: The Toyota Stellenbosch […]

FLASHBACK | The festival in photos | 2024

soiree

We crossed the finish line and concluded a wonderful festival. Enjoy a look back on the playfulnes, joy, variety and flair captured during the flora season. And now for the rest of spring – go out and play! We will see you in 2025 from 11 to 19 October. A big thank you to all […]

Galery | VIA by die 2026 Toyota Stellenbosch Woordfees

VIA se teenwoordigheid is ’n instelling by die Toyota Stellenbosch Woordfees en soos gewoonlik het dié TV-kanaal flair en styl bygedra met twee verfrissende leefstyl-aanbiedings. Gesels-ontbyt met Leandie du Randt VIA se gewilde kletsprogram Gesels het vir die eerste keer by die fees ’n draai gemaak vir ’n heerlike ontbytervaring vol koffie, klets en praktiese […]

Galery: EasyEquities finansiële gespreksreeks 2026

EasyEasyEquities is nie net die trotse naamgewer en borg van die Toyota Stellenbosch Woordfees nie. “By EasyEquities help ons mense om hul eie finansiële stories te skryf. Stories van insig, van selfvertroue, van moontlikhede. Stories wat begin met ’n klein belegging, ’n eerste stap, en dan stadig maar seker momentum kry,” sê Carel Nolte, hoof […]

Galery: EasyEquities Skrywersfees-hoogtepunte | 2026

By die 26ste Toyota Stellenbosch Woordfees was boeke weer bo. Die EasyEquities Skrywersfees het boekmense, boekskrywers en boekwurms saamgebring vir inspirerende skrywersgesprekke, boekbekendstellings, digkuns en meer. Vanjaar se feesdigter, Tom Dreyer, se woorde het vlerke gekry, en poësie met vierpotige vriende by Pote en poëte het ’n beste maat vir feesgangers gebied het. Dankie aan […]

Galery: Hofmeyersaal-demokombuis | 2026

Van inspirerende kookdemonstrasies en boekbekendstellings tot smaaklike proegeleenthede – die Leefstylprogram by die 26ste Toyota Stellenbosch Woordfees het kosliefhebbers met geure, stories en kreatiwiteit bederf. Hirsch’s en EasyLife Kitchens se demokombuis was die tuiste van bekende sjefs, bekroonde kookboekskrywers en kulinêre kenners wat hulle resepte, geheime en stories gedeel het. Feesgangers kon nuwe smake ontdek, […]

Galery: Kinderfees | 2026

Kinderteater en- komedie, klassieke musiek vir kinders, ’n leeshoekie en ’n safari vir boekwurms. Die Toyota Stellenbosch Woordfees se Kinderfees is omvattend, volwaardig, grappig én leersaam. Die kleinspan is bederf met humorsin, verbeeldingryke leesavonture deur bekende akteurs, blootstelling aan klassieke musiek, betowerende toneelstukke soos Liewe heksie word gescam en Zonkie en die laaste boomhuis en […]

Galery: Klassieke musiek by die 2026 Toyota Stellenbosch Woordfees

Klassieke musiek bly ’n hoogtepunt van die feesprogram, met alles van opera en orkesuitvoerings tot intieme kamermusiekkonserte. Gunstelinge soos Operagunstelinge III, Moederkerk-orrelweek en Klavier-extravaganza III het teruggekeer, saam met strykersensembles, tjellovertonings, kwartette en kore. ’n Besonderse hoogtepunt was die viering van die wêreldbekende Stellenbosch Universiteitskoor se 90ste bestaansjaar – ’n uitsonderlike mylpaal vir een van […]

Galery: KleinBlouKlip-plaas | 2026

By die Toyota Stellenbosch Woordfees was KleinBlouKlip-plaas die gasheer vir ’n reeks unieke kos- en wynervarings. Louis Jansen van Vuuren en Jak de Priester het vermaak met stories oor die Franse platteland, terwyl Kokkedoor-wenners Hanna en Dirk van der Westhuizen hulle resepteboek met ’n vyfgangfeesmaal gevier het. Sean van Noordwyk en Armand Aucamp het vars […]

Galery: Langtafel 2026

Fotograaf: Nanette Evenhuis Die lang kuiertafel Die geliefde Langtafel is nie net ’n gesellige feesmaal nie – dis die amptelike bekendstelling van die Toyota Stellenbosch Woordfees, ’n lentekuier met ’n kosreis en ’n straatmakietie. Die Langtafel is weer onder die eike tussen die mooi ou geboue van die feeskern in Ryneveldstraat gedek. Sjef Mynhardt Joubert […]

Galery: Netwerk24 by die 2026 Woordfees

Netwerk24: ‘Die onderhoud met Mia Spies’ Vyf inspirerende Suid-Afrikaners. Vyf unieke stories. En baie vrae. Mia Spies het gesels met Geordin Hill-Lewis, Michiel le Roux, Frank Opperman, prof. Deresh Ramjugernath en dr. Elna Rudolph oor hulle stories, loopbane, perspektiewe en die dinge wat saak maak. Fotograwe: Gys Loubser, Ivan du Plooy, Natalie Gabriels, Stefan Els […]