TOYOTA STELLENBOSCH WOORDFEES

Deel 2: Rock ’n Shoot

Foto’s: Nardus Engelbrecht

Twee ikoniese kunstenaars het groot feesgevier dié jaar: Anton Goosen het 80 geword en Amanda Strydom 70. INK se feesfotograaf Nardus Engelbrecht was daar om die besonderse oomblikke vas te vang. Hy het ook die opkomende bands Dierbaar en Buurvrou gaan afneem. En wie kan dan nou vir Frank Freeman en Laudo Liebenberg ignoreer? Nardus het gaan afloer.

Amanda Strydom
Picture: Nardus Engelbrecht
Amanda Strydom
Anton Goosen
Nick Turner
Luna Paige
Mauritz Lotz
Koos Kombuis
Anton Goosen
Picture: Nardus Engelbrecht
Buurvrou met Nienke Geldenhuys, Beer Adriaanse, Carla Smith en Luka Geldenhuys
Dierbaar
Laudo Liebenberg
Laudo Liebenberg en Frank Freeman
Frank Freeman in die produksie 'Wie is Bernoldus Niemand?"
Frank Freeman
Facebook
Twitter
LinkedIn