Alle goeie dinge kom tot ’n einde. Die gordyn het gesak oor die Toyota Stellenbosch Woordfees, waar gehore vanjaar weer bederf is met talent, musiek, woorde en toewyding. Die fotograaf Nardus Engelbrecht was al die pad daar. Hier is ’n laaste staande applous vir die kunstenaars wat die fees moontlik maak.